VIDEO: Rower “slagoffer” van diefstal

‘n Rooftog in die noorde van Johannesburg het nie heeltemal volgens plan vir ‘n rower gegaan nie.

‘n Rooftog  in die noorde van Johannesburg het nie heeltemal volgens plan vir ‘n rower gegaan nie.

‘n Video Wat op Intelligence bureau SA se Facebookblad gedeel is, wys hoe ‘n gewapende rower besig is om geld uit ‘n til te haal. ‘n Ander man kom nader gekruip van die note wat geval het op te tel.

Volgens Netwerk24 het die voorval by Shoprite gebeur. In ‘n verklaring verduidelik die Shoprite U-save supermark groep dat niemand tydens die roof beseer is nie en dat ‘n klag by die polisie ingedien is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button