Jy het reg gehoor!

Nog winkels kom

Vir weke lank bespiegel Parysenaars al oor wat by die Rivershed-sentrum in Parys gebeur, en jy’t reg gehoor.

Caitlin de Jong, senior bemarkingsbestuurder by Emerge Marketing het aan Gazette bevestig dat Woolworths se W.Edit sy deure op 23 MeiĀ  by die Rivershed-sentrum in Parys oopmaak

Woolworths Food open ook later vanjaar by die Rivershed-sentrum, waarskynlik in Julie of Augustus.

Related Articles

 
Back to top button