VIDEO: Visse vrek van besoedeling in Vaalrivier

Dosyne moddervisse en geelvisse is besig om te vrek in die Vaalrivier.

Dosyne moddervisse en geelvisse is besig om te vrek in die Vaalrivier.

Grootskaalse rioolbesoedeling van die Vaalrivier word tans deur Waterwese ondersoek en is monsters van die rivierwater gister op verskeie punte in Parys geneem. Kyk na die video van Johan de Klerk.

 

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.
Back to top button