Local news
Tokkies kondig hoofleiers vir eerste kwartaal aan
Laerskool Mooirivier het hulle hoofleiers vir die eerste kwartaal aangekondig.
Laerskool Mooirivier het hulle hoofleiers vir die eerste kwartaal aangekondig.
Hulle is: graad 7-2: Sanmari de Jager en Juwan Serfontein, graad 7-11: Hestie Smit en Juvan Botes, graad 7-12: Johane van Onselen en Realeboga Manyaapelo en graad 7-33: Irma Kotze en Ethan Fourie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



