Local news
Tussenverkiesings vir sekere wyke hierdie week
Net mense wat reeds geregistreer het kan in die tussenverkiesing stem.
Drie tussenverkiesings sal op Woensdag 11 September 2024 in wyk 7, wyk 22 en wyk 24 plaasvind.
Indien jy in een van hierdie wyke woon en reeds geregistreer het om te stem, sal jy Woensdag in jou wyk kan stem.
Op die 11de sal daar gestem word om ‘n wyksraadslid te verkies om die wyk teverteenwoordig.
Stemlokale vir Wyk 22:
- Cachetpark
- Potchefstroom Gimnasium

Stemlokale vir Wyk 7:
- NG Kerk Noord
- NG Kerk Bult

Stemlokale vir Wyk 24:
- Stadsaal
- NG Grimbeek Park

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



