Jana en Pieter Blignaut, was vir die tweede jaar in 'n ry die wenners gewees.
Vanjaar het deelnemers Saterdag, 8 Desember, bymekaar gekom om aan die Amazing race deel te neem. Die projek is ten bate van die Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS).
Volgens Karin van Niekerk, direkteur van undercover for success, wat die projek aangebied het was daar vanjaar oor die 100 mense wat deelgeneem het.
“By die besighede moes hul aktiwiteite doen om die vlg. “clue” te kry en daar was groot pret , lag en goeie kompetisie tussen die 22 spanne wat deelgeneem het. Die spanne het bestaan uit families (oupa en oumas, kinders, mammas en pappas) asook besigheidsspanne en vriende,” het van Niekerk gesê.
R2000 is vir PAWS op die dag ingesamel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.