Wie is die bruid van die jaar? Dit kan jy wees
Stuur jou foto in en staan 'n kans om die Herald se Bruid van die Jaar 2025 te word, inskrywings nou oop!
Die Herald se Bruid van die jaar kompetisie is steeds oop vir bruide wat in 2025 getrou het.
Dit sal oop bly vir bruide tot aan die einde van Desember, so maak sommer jou inskrywing deel van jou trou reëlings.
Al wat jy hoef te doen om in te skryf vir dié kompetisie, is om ‘n foto van jou elegante en unieke rok n dustin@mooivaal.co.za te stuur. Maak seker jy sluit jou naam, van en die datum waarop jy getrou het ook in. Dié kompetisie is slegs oop vir bruide wat in 2025 trou.
Elke maand sal die nuwe inskrywings op ons webwerf gelaai word, waar almal kan sien hoe beeldskoon het jy op jou spesiale dag gelyk. Aan die einde van die jaar sal die wenners van die kompetisie aangekondig word.
Hier is sover die inskrywings:





