NewsNews

Paws gaan visse uit dam red

Visse in die Rietspuitdam naby Ventersdorp is besig om as gevolg die min water in die dam in hulle massas te vrek.

Visse in die Rietspuitdam naby Ventersdorp is besig om as gevolg die min water in die dam in hulle massas te vrek.
Daarom gaan Paws (Potchefstroom Animal Welfare Society) ingryp om die visse te verskuif. Die Herald het verlede week berig dat die dam as gevolg van die droogte slegs sowat 1,28 persent water het. Dié dam word hoofsaaklik gebruik om besproeiing aan boere in die area te voorsien.
Die verskuiwing van die vis sal Donderdag begin sodra die nodige permitte van natuurbewaring bekom is.
“Die operasie verg baie beplanning, ons moet al die nette bymekaar kry asook vrywilligers om ons te help, het Sunè Engelbrecht, Paws inspekteur, gesê.

Lees verlede week se berig hier: https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/10974/damme-steeds-leeg-droogte-gaan-nog-lank-knou/

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button