NewsNews

Verdagte gesoek na roof by Cachet-park

Die polisie is opsoek na 'n verdagte in verband met 'n saak van besigheidsroof.

Die polisie is opsoek na ‘n verdagte in verband met ‘n saak van besigheidsroof.

Die roof het op 26 Augustus omstreeks 07:05 by Xerox by Cachet-park plaasgevind. Die slagoffer was oor die kop geslaan, vasgemaak en ‘n sak is oor die slagoffer se kop getrek waarna die verdagte die winkel beroof het.

Die verdagte is ‘n wit man tussen 30 en 40 jaar oud. Hy het ʼn gemiddelde bou met gryserige hare en ligte oë hy is ook Afrikaansprekend.

Die ondersoek beampte vir die saak is ao Hildebrandt. Hildebrandt vra dat enige iemand wat inligting het ten opsigte van die voorval kan die ondersoek beampte kontak by 018-2997428  /  0825133280.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button