Medaljeoes vir swemmers van Potchefstroom Buiteklub
Swemmers van Potchefstroom Swemklub het 19 medaljes gewen tydens die ‘n Interprovinsiale Gala wat op 20 Augustus in Boksburg plaasgevind het. Dié swemmers was deel van Noordwes Swem se span wat teen die volgende 11 ander streke meegeding het: Uniswim-Middelburg Witbank; Titans Aquatics Vanderbijlpark; Sedibeng Aquatics; Nelspruit Swimming Academy; Mpumalanga; Limpopo Province; Guppie Tigers and …

Swemmers van Potchefstroom Swemklub het 19 medaljes gewen tydens die ‘n Interprovinsiale Gala wat op 20 Augustus in Boksburg plaasgevind het. Dié swemmers was deel van Noordwes Swem se span wat teen die volgende 11 ander streke meegeding het:
Uniswim-Middelburg Witbank; Titans Aquatics Vanderbijlpark; Sedibeng Aquatics; Nelspruit Swimming Academy; Mpumalanga; Limpopo Province; Guppie Tigers and Lts; Fins; Eastern Gauteng Aquatics; Deep Blue Swim Club; en Curro Swimming Academy.
Die volgende swemmers het medaljes verower: Eliz-Maric Cronje (3 goud en 1 brons); Chazél Orton (2 goud); Alexia Delicado (3 silwer); Botha du Toit (1 goud); Theo Ferreira (2 brons); Bianca Opperman ( 2 silwer en 2 brons); Nina Slaughter (1 brons); Tumé van Niekerk (1 goud); en Rudy van Graan (1 goud).



