NewsNews

Een dood en 11 beseer in twee afsonderlike botsings

Een dood en 11 beseer in twee afsonderlike botsings

In die eerste botsing is een persoon is dood en vyf beseer nadat twee voertuie omstreeks 22:00 Saterdagaand (15 Oktober) op die N12 naby Westonaria gebots het.

Paramedici van ER24 het op die toneel gekom waar hulle die twee voertuie aangetref het. Beide voertuie was baie erg beskadig.

Die beserings wat die vyf mense opgedoen het, wissel van lig tot matig. Die beseerdes is op die toneel behandel en later na Carletonville hospitaal geneem vir verdere versorging.

In ‘n ander ongeluk omstreeks 05:00 Sondagoggend (16 Oktober), het paramedici ses mense wat betrokke was in ‘n botsing op die R501 behandel. Een van die voertuie het glo agter in die ander vas gery het.

Beide voertuie was gevind in die middel van die pad gevind. Die beseerdes is vir matige beserings  behandel  waarna hulle onderskeidelik na Carletonville en die Fonteine ​​hospitale geneem is vir verdere behandeling.

 

Soortgelyke Berigte

Ma en kinders beseer in ongeluk

Drie studente sterf in ongeluk

Twee beseer na ongeluk op N12

Drie beseer na ongeluk op N12

Ma en seun kritiek na ongeluk

Drie kar ongeluk eis man

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button