NewsNews

Laaste inskrywings vir matriekrok-kompetisie

Hier is al die pragtige rokinskrywings vir 2016. Nou kan jy vir die laaste keer weer loer en jou gunsteling kies. Die laaste stembrief verskyn ook. Die sluitingsdatum vir die inhandiging van die stembriewe is Vrydag 4 November om 17:00. Geen laat stembriewe sal aanvaar word nie. Die tien finaliste wat die meeste stembriefies ontvang …

Hier is al die pragtige rokinskrywings vir 2016. Nou kan jy vir die laaste keer weer loer en jou gunsteling kies. Die laaste stembrief verskyn ook. Die sluitingsdatum vir die inhandiging van die stembriewe is Vrydag 4 November om 17:00. Geen laat stembriewe sal aanvaar word nie. Die tien finaliste wat die meeste stembriefies ontvang het, sal sal gekontak word om die prag funksie by te woon. Dié tien finaliste sal om die titel Mooiste Matriekrok 2016 tydens die finale beoordeling op 10 November by The Roots meeding. Onthou, meer as een stembrief mag voltooi word en slegs oorspronklike stembriewe word aanvaar. Voltooide stembriewe kan nét by die Herald se kantoor ingehandig word. Vir meer inligting skakel Maryke by (018) 293 0570.

 

Ons Borge:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button