NewsNews

Verdagte gevang na inbraak

ʼn Verdagte man is gister (8 Januarie) inhegtenis geneem nadat hy glo by ʼn huis in Silwerstraat ingebreek het.

ʼn Verdagte man is gister (8 Januarie) inhegtenis geneem nadat hy glo by ʼn huis in Silwerstraat ingebreek het.

Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier beskerming, het hulle omstreeks 11:00 reageer nadat ʼn alarm afgegaan het. Met aankoms het die reaksie beampte die verdagte oor die muur sien spring. Hy het die man agterna gesit waarna hy daarin geslaag het om hom te vang. Dit is na bewering die derde keer wat dieselfde man vir diefstal gevang word.

IMG-20170108-WA0005

Juweliersware en elektroniese toestelle is in die man se besit gevind. Mooirivier het op hulle Facebookblad die polisie en ER24 bedank vir die vinnige reaksie.

IMG-20170108-WA0003

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button