NewsNews

Geen beserings na kop-aan-kop

Die bestuurder van 'n voertuig is gisteraand (8 Mei) omstreeks 21:00 ongedeerd nadat die voertuig van voor af met 'n trok gebots het.

Die bestuurder van ‘n voertuig is gisteraand (8 Mei) omstreeks 21:00 ongedeerd nadat die voertuig van voor af met ‘n trok gebots het.

Paramedici van ER24 het op die toneel gekom waar hulle die erg beskadigde voertuig langs die pad gevind het. Die bestuurder het na bewering, ongeveer 32km buite Potchefstroom naby Klipdrift  beheer van die voertuig verloor waarna dit met die trok gebots het.

Die persoon is deur paramedici assesseer waar daar gevind is dat geen beserings opgedoen is nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button