SportSport
Protea veerpyltjiespeler wil Japan droom bewaarheid
Die belowende jong veerpyltjiespeler, Markus Rusch, het onlangs sy Proteakleure in dié sport gekry en is genooi om Suid-Afrika by die Wêreld Veerpyltjie-kampioenskappe in Japan te gaan verteenwoordig. Die grootste struikelblok in Markus se pad is tans finansies, wat dit vir hom moontlik sal maak om sy droom in Japan te kan bewaarheid. Enigeen wat …

Die belowende jong veerpyltjiespeler, Markus Rusch, het onlangs sy Proteakleure in dié sport gekry en is genooi om Suid-Afrika by die Wêreld Veerpyltjie-kampioenskappe in Japan te gaan verteenwoordig.

Die grootste struikelblok in Markus se pad is tans finansies, wat dit vir hom moontlik sal maak om sy droom in Japan te kan bewaarheid.
Enigeen wat hom moontlik kan help, of meer wil weet, kan Alet Rusch by 082 577 8854 kontak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



