
‘n Man wat vanmiddag (24 Julie) omstreeks 14:00 100% brandwonde opgedoen het, is in ‘n kritieke toestand na die Potchefstroom Hospitaal geneem.

Mooirivier Beskerming is in kennis gestel van die voorval waarna hulle paramedici van ER24 ontbied het. Met aankoms in Soetdoringstraat is die man deur paramedici behandel waarna hy na Potchefstroom Hospitaal vir verdere behandeling geneem is.

Daar was geen werk wat by die substasie verrig moes word nie daarom is dit nog onbekend waarom die man daar was.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



