NewsNews

VIDEO: Padwoede lei na messteek

ʼn Onderonsie tussen ʼn man en ʼn taxibestuurder het gelei na ‘n man wat met ʼn mes gesteek word.

ʼn Onderonsie tussen ʼn man en ʼn taxibestuurder het gelei na ‘n man wat met  ʼn mes gesteek word.

Volgens ooggetuies het twee taxis vandag(26 Februarie)  omstreeks 15:00 langs mekaar in Du Plooystraat gestop.

“Hulle het so gestaan dat ons nie kon verby kom nie. Mens sou moes teen aankomende verkeer ry om verby te kom,” het die getuie gesê.

Die bestuurder van die blou voertuig het glo daarna verby gery en die taxibestuurder gekonfronteer. Daarna het die getuie dié video begin neem.

Volgens die getuie kon hulle daarin slaag om die polisie te ontbied maar het die taxi en ander voertuig na ʼn rukkie verloor.

Die Herald sal in vandeesweek se uitgawe verder hieroor berig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button