
Die polisie is op soek na ‘n jong man in verband met ‘n verkragtingsaak.
Volgens ‘n verklaring van die provinsiale polisie het die voorval op 4 Oktober 2017 in die omgewing van die Vyfhoek plotte plaasgevind.
“Die verdagte woon glo in Bothaville,” lui die verklaring.
Enige iemand met inligting word gevra om vir sers. Motsumi by 018-293 9200 te kontak.
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/36693/wanted-suspects-potchefstroom/
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/41448/four-suspects-wanted-kidnapping-rape/
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/32372/suspect-wanted-alleged-rape/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




