NewsNews

Skikking bereik in ‘Kat-tannie’ saak

Nina Burger, beter bekend in Potchefstroom as die Kat-tannie is twee jaar gelede deur ’n man en ’n vrou erg aangerand terwyl sy een aand besig was om straatkatte te voer.

’n Saak van aanranding wat in September 2016 aangemeld is, is uiteindelik afgehandel. Nina Burger, beter bekend in Potchefstroom as die Kat-tannie is twee jaar gelede deur ’n man en ’n vrou erg aangerand terwyl sy een aand besig was om straatkatte te voer.

Dié saak is uiteindelik afgehandel toe daar onlangs ’n skikking tussen die partye bereik is. Sy sê hoewel sy nie baie tevrede is met die uiteinde van die saak nie, is sy steeds dankbaar dat dit afgehandel is.
Burger ry steeds daagliks op haar bromponie die dorp vol en voer sowat 300 straatkatte.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button