
Bruidspare wat in April of Mei getroud is kan nou vir die Herald se Bruidspaar-kompetisie inskryf.
Stuur vir ons ‘n mooi foto van julself na maryke.vanheerden@media24.com.
Die sluitingsdatum is verleng tot Vrydag 15 Junie om 12:00 vir April-pare. Stuur nou jul mooiste foto en wie weet, dalk kan jul deel wees van die finaliste wat volgende jaar se spoggerige geleentheid bywoon.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



