NewsNews

Vanjaar se Oppikoppi-fees gekanselleer

Die 25ste Oppikoppi fees wat vanjaar sou plaasvind is gister (10 April) gekanselleer.

Die 25ste Oppikoppi fees wat vanjaar sou plaasvind is gister (10 April) gekanselleer.

Volgens Beeld het Theresho Selesho, uitvoerende hoof van Matchboxlive, dié onthulling gemaak. Volgens Selesho sal daar in 2020 ‘n 25ste viering van die fees gehou word.

Beeld berig dat misdaad die grootste faktor was in die besluit om die fees vanjaar stop te sit. Talle feesgangers het tydens verlede jaar se fees gekla dat hulle besittings gesteel is. Boewe het selfs tente, kampstoele en koelbokse gesteel.

“Ons ondersoek die moontlikheid om die fees nadaer aan ‘n groot stad te skuif,” het Selesho gesê.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button