NewsNews

Twee Jack Russels soek hul eienaar

'n Motoris het vanoggend twee Jack Russel hondjies sowat 15km buite Potchefstroom in die rigting na Parys opgetel. Die motoris was op pad na Vanderbijl Park.

‘n Motoris het vanoggend twee Jack Russel hondjies sowat 15km buite Potchefstroom in die rigting na Parys opgetel. Die motoris was op pad na Vanderbijl Park.

Die hondjies is bang en moeg en is in die middel van die pad gekry. Enigiemand wat weet wie die eienaars is kan Maureen Taylor by 084 402 6795 skakel.

 
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button