SportSport

Gemengde pare rolbalkampioenskappe vind hierdie Saterdag plaas

Meer as sestig pare het vir die kampioenskap ingeskryf - 22 van Klerksdorp, 12 van die Potchefstroom Buiteklub (PCC), sewe van Parys en ses van La Farge.

Die gewilde gemengde pare-kampioenskap van Noordwes Rolbal begin op 27 April. Spel vind plaas by PCC in Potchefstroom, Klerksdorp Rolbalklub, Parys en La Farge in Lichtenburg.

Meer as sestig pare het vir die kampioenskap ingeskryf – 22 van Klerksdorp, 12 van die Potchefstroom Buiteklub (PCC), sewe van Parys en ses van La Farge.

Daar is ook ‘n sterk verteenwoordiging uit die platteland. Daar is weer, soos gebruiklik, verskeie egpare wat as span ingeskryf het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button