
Potchefstromers kry vanjaar weer eerste kans om kaartjies vir die verskeie Aardklop-produksies te koop. Kaartjieverkope open reeds Vrydag, 21 Junie, vir Potchefstromers. Die res van die land kan eers Maandag, 24 Junie begin kaartjies koop.
Kaartjies is te koop by Ticketpro sowel as by die Aardklop kantore by Molenstraat 69. Die Aardklop kantoor sal Vrydag tot 16:00 oop wees vir Potchefstromers.
Potchefstromers kan gebruik maak van die kode PLAASLIK2019 om kaartjies te koop.
Klik hier vir jou volledige Aardklop 2019 Feesgids.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



