
Beeldmateriaal van die vermeende rower wat Dinsdag, 8 Oktober naby die Wanddellaan geskiet is, is onlangs op Limatac se Facebookblad gedeel. Hy en twee van sy makkers het na bewering ‘n 32 jarige man met messe aangeval om hom te beroof. Die slagoffer het ‘n vuurwapen by hom gehad en het drie waarskuwingskote geskiet. Een van die skote het een van die rowers in sy rug getref. Die ander twee rowers het met sy selfoon gevlug. Lees die volledige berig in Donderdag, 10 Oktober se Herald.
https://www.facebook.com/LimaTac/videos/1120805278308636/
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/65969/jong-man-skiet-rower-naby-wandellaan/
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



