NewsNews

VIDEO: Protesaksies in Promosa sper pad na stortingsterrein af

‘n Gedeelte van Allen Hendricksestraat in Promosa, die pad wat lei na die stortingsterrein, is vandag weens protesaksies afgesper.

‘n Gedeelte van Allen Hendricksestraat in Promosa, die pad wat lei na die stortingsterrein, is vandag (21 November)  weens protesaksies afgesper.

Bourommel is in die pad gestort en motorbande aan die brand gesteek sodat voertuie nie die stortingsterrein kan bereik nie.

Die protesaksie hou verband met ‘n tender wat aangewys is om die rommel tussen Dassierand en Promosa op te ruim. Onwettige storting vind sedert die begin van die jaar hier plaas.

Inwoners van Promosa is woedend en beweer die JB Marks munisipaliteit is onregverdig in die manier waarop hulle tenders aanwys. Martin Booysen praat namens die ontevredenes in die video.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button