
Volgens die regulasies wat deur die regering bekend gestel het sal slegs kos, skoonmaak en higiëniese produkte, mediese toerusting en medisyne, petrol, steenkool, gas en basiese goedere soos elektrisiteit en lugtyd.
Kosproduktesluit ook NON-alkoholiese drankies, dierekos en produkte wat gebruik word in die voorbereiding van kos in.
Alle ander produkte soos sigarette word nie as noodsaaklik gesien nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



