NewsNews

Volkie danser verower goud

Sy het ses goud, een silwer en vyf bronsmedaljes verwerf.

‘n Gr. 11-leerder van Volkskool, Hanri Grobbelaar, het in Desember 2020 in die dans-afdeling by die South African Championships of Performing Arts deelgeneem.

Sy het ses goud, een silwer en vyf bronsmedaljes verwerf. Sy is ook vir die SA-span wat vanjaar aan die wêreldkampioenskappe in Amerika gaan deelneem, gekies.

Sy het ook aan die SADF-SA’s deelgeneem waar sy twee goud, drie silwer en vier bronsmedaljes verwerf het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button