NewsNews

PAWS bied spesiale pryse op sterilisasies

Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS) maak ‘n verskil in hierdie tydperk met ‘n spesiale winter sterilisasie aanbieding wat tot einde Julie 2021 geldig is.

Met winter wat amper op die voorstoep is en die herfsblare wat volkleur aan die takke hang is dit belangrik dat jou troeteldier met ‘n warm hart die koue seisoen ingaan.

Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS) maak ‘n verskil in hierdie tydperk met ‘n spesiale winter sterilisasies aanbieding wat tot einde Julie 2021 geldig is.

Die pryse is as volg:

Honde: 0-10kg = R680

11 – 20kg = R720

21 – 30kg = R880

31 – 40kg = R1040

41kg+ = R1200

Katte = R400

Kontak Paws op 0716819264 of 0182943856 om ‘n afspraak te maak.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button