Gimmies se aspirant akteurs en aktrises het weer eens op die verhoog geskitter. Hierdie keer tydens die toneelstuk “AS” by die Aardklop Pronk Podium-kompetisie. Die volgende toneelstuk het aan die Aardklop Pronk Podium-kompetisie deelgeneem en puik presteer.
Toneelstuk: AS Josef Joubert – bronssertifikaat vir spel Dylan le Roux – bronssertifikaat vir regie en teks
Buks le Roux – silwersertifikaat vir stelbou
Die volgende toneelstukke het aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem en Gimmies se naam hoog gehou.
Toneelstuk: Diepsee
Silwersertifikaat vir die produksie Bronssertifikaat: Erasmus Esterhuizen vir die teks en regie en ‘n silwersertifikaat vir stelontwerp Bronssertifikaat: Lara Maartens vir verhoogbestuur
Bronssertifikaat: Henriëtte Janse van Vuuren vir beligting Bronssertifikaat: Leané Hamman vir beligting Bronssertifikaat: Muller Dannhauser vir toneelspel
Bronssertifikaat: Etienne Dannhauser vir toneelspel Silwersertifikaat: Janco Mouton vir toneelspel
Toneelstuk: Walvisval
Bronssertifikaat vir die produksie Silwersertifikaat: Buks le Roux vir stelbou Silwersertifikaat: Johan Kotze vir toneelspel Bronssertifikaat: Dylan le Roux vir stelontwerp Bronssertifikaat: Anellé Arbuckle vir toneelspel.



