CommunityNewsNewsPhoto Galleries

Spog met jou matriekafskeid-uitrusting

Dis weer daardie tyd van die jaar dat lesers uitsien om matrieks se formele uitrustings na hulle afskeidsgeleenthede te bewonder.

Dis weer daardie tyd van die jaar dat lesers uitsien om matrieks se formele uitrustings na hulle afskeidsgeleenthede te bewonder. Die Herald nooi dus alle graad-12 leerders om foto’s van hulle in hul matriekafskeid-uitrusting met ons te deel.

Om deel te neem:

  • Stuur ‘n e-pos met die woord, Matriekafskeid in die onderwerp van die e-pos.
  • Heg ‘n vollengte foto van ‘n leerling of ‘n paartjie aan die epos. Foto’s moet in Jpeg-formaat wees.
  • Tik die naam en van, van die persoon/persone in die foto asook die naam van die skool wat die matriekafskeid aangebied het in die boodskap-gedeelte van die e-pos.
  • Stuur die e-pos aan venessa.vdwesthuizen@media24.com

Sluitingsdatum: Dinsdag, 26 Oktober om 17:00. Die foto’s word in die Herald-uitgawe van Donderdag, 28 Oktober gepubliseer.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button