Mev. Machteld van Aswegen met die oorspronklike papaja (links) en die klein papaja (regs) wat binne die groot een gevind is. Foto’s: Wouter Pienaar
Plaaslike inwoner, mev. Machteld van Aswegen, se verbasing was groot toe sy verlede week twee papajas in een vrug gevind het.
Die klein “papaja” wat binne die groot papaja (regs) gevind is.
Volgens Van Aswegen het sy eers gedink dit is ‘n versteende papaja toe sy sukkel om die vrug oop te sny.
“Dit was ongewoon hard. Toe ek dit uiteindelik oopkry, sien ek hierdie klein baba papaja binne-in. Daar was geen pitte in die papaja self nie. Dit lyk amper soos ’n papaja-fetus,” skerts sy.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.