Die Potchefstroom Gimnasium danser, Janice Senekal, het aan die jaarlikse ADA American-danskompetisie deelgeneem en baie goed gevaar. Sy behaal goud vir haar solo, ultimate goud vir die tweede solo en ‘n ultimate goud vir hulle groep. Janice verwerf ook ‘n spesiale toekenning en behaal ‘n algehele tweede plek in haar groep om ‘n uitsonderlike kompetisie af te rond.
Janice Senekal van Potchefstroom Gimnasium glimlag breed met haar tweede plek.
Janise Senekal het die medaljes ingepalm.
Janice Senekal tydens haar dansroetine.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.