Local newsNewsNews

Foto’s: HTS se werkers rol moue op toe boom omwaai

‘n Ander motoris het probeer om verby die boom te ry maar het in die modder vasgesit.

‘n Vinnige, maar kragtige donderstorm op Dinsdag, 8 November het vir ‘n uur se chaos gesorg toe ‘n boom in MC Roode-weg omgeval het.

  • ‘n Minibustaxi wat skoolkinders vervoer het, het probeer om verby die boom, wat die pad in albei rigtings versper het, te ry, maar kon nie daarin geslaag nie aangesien die sypaadjie modderig en glad was.
Die minibustaxi (regs) het probeer om verby die boom te ry.
  • ‘n Ander motoris het probeer om verby die boom te ry maar het in die modder vasgesit.
Hierdie motoris was ongeduldig en het toe in die modder vasgesit. Foto: Fanie Beeslaar
  • Werkers van HTS Potchefstroom het gou ingespring en die JB Marks munisipaliteit se parke-afdeling gehelp om die boom te verwyder.

Foto’s: Fanie Beeslaar

  • Teen 14:30 was die boom verwyder en kon motoriste weer die pad gebruik.
  • DA wykraadslid, Werner van Onselen, het ook genoem dat die storm ook die SV lyn tot 19:13 af was, voordat die munisipaliteit dit kon herstel. Die storm het ook ‘n telefoonpaal uitgeruk.
Die donderstorm het vir skade op MC Roode-weg gesorg. ‘n Telefoonpaal het omgeval, ‘n boom het in die pad omgewaai en ‘n motoris het in die modder vasgesit.
‘n Telefoonpaal is ook weens die storm uitgeruk. Foto: Wouter Pienaar

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button