Local newsNewsNews
Motoris met ligte beserings na hospitaal afgevoer na kop-aan-kop botsing op die N12
Mooirivier Beskerming First Responder en ER24 se nooddienste was op die toneel.
Daar was gistermiddag (Dinsdag, 6 November) ‘n kop-aan-kop-botsing tussen ‘n voertuig en ‘n swaar motorvoertuig op die N12, 30km buite Potchefstroom in die rigting van Johannesburg.


Volgens Mooirivier Beskerming First Responder is een pasiënt word afgevoer na Potchefstroom Hospitaal. Die pasiënt het ligte beserings opgedoen.
Mooirivier Beskerming First Responder en ER24 se nooddienste was op die toneel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



