Téia Els is 'n nuwe Graad 1 leerder by Laerskool Baillie Park. Hier is sy saam met haar ouers, Willem en Crizelle
Graad 1 leerders regoor Potchefstroom het hulle eerste skooldag op Woensdag, 11 Januarie met ‘n huppel in hul stap begin.
Kyk die foto’s hier:
Anneske en Rolé Strydom is tweeling sussies by LS Baillie Park
Charles Stewart van LS Baillie Park
Christo Storm is gereed vir sy eerste dag van skool. Hier is hy saam met sy ma Riekie en pa, Chris.
Roche Boy en Judy Boy.
Nielen Joubert het op die eerste dag al reeds geklim en klouter
Téia Els is ‘n nuwe Graad 1 leerder by Laerskool Baillie Park. Hier is sy saam met haar ouers, Willem en Crizelle
Zaiden Edwards glimlag breed
Zandelee en Zanté Verwey
Dumi Moyakhe and Luyolo Letsholo
Faruq Pretorius is gereed vir graad 1
MJ Meiring en haar dogter, Leva.
Laerskool Mooirivier se Maxine Allem en Alexis Abrams het lekker ingekleur
Lerieke Swarts is opgewonde vir haar eerste skooldag by M.L. Fick
Lia Brits van LS Mooirivier is gereed om in te kleur
Loghan Greeff van Laerskool Mooirivier
Makayla Hattingh van Laerskool M.L. Fick
Nicolette en Jandré Visser
Rayden Koraan van M.L. Fick
Amy Swanepoel
Caylene grobbelaar
Chian Crous
Dewan Taylor
Ghian Bronkhorst
GJ van der Walt
Gordon Munro
Imenaïs Mostert
Isabelle Williams
Keagan Moetsie
LJ Rautenbach
Luke Erasmus
Luyanda Tsondwana
Markus Claassen
Megan Jooste
Mia Bijanca Viljoen
Mia Willemse
Nalé Verwey
René van Zyl
Ricardo Delaine
Rossouw Rademeyer en Christiaan Bakker
Tasnique Toffie
Thenické de Koker
Tilleia Reid
Zaiden-Edwards
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.
wouterpienaar01
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.