Local newsNewsNews

Vul van slaggate vorder in Wynnestraat

Slaggate by die T-aansluiting oorkant Bailliepark Spar is ook gevul.

Die Baillie Park Gemeenskapsprojek (BPGP) se teerprojek het die afgelope Saterdag, 14 Januarie weer volstoom voortgegaan met ‘n paar slaggate wat hoofsaaklik in Wynnestraat gevul is. Slaggate by die T-aansluiting oorkant Bailliepark Spar is ook gevul.

Vrywilligers het in die warm son gehelp om die slaggate te vul. Daar is nog fondse nodig om die projek volledig af te handel, aangesien daar baie slaggate is was nog moet aandag kry. Altus Klingenberg, hoof van hierdie BPGP-projek noem dat donasies vir teer nodig is om voort te gaan.

Wynnestraat waar daar alreeds slaggate gevul is. Foto: BPGP/Facebook.

Donasies kan na die volgende rekening gestuur word:

Rekeningnaam: J.J. Booyens (PTY Ltd. t/a Kleinplaas Pype

FNB

Rekeningnommer: 623 8731 5875

Takkode: 240 438

Verwysing: BPGP

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button