Mooirivier se hoofleiers gereed om leisels te neem
Laerskool Mooirivier het hulle hoofleiers vir die eerste kwartaal onlangs gekies. Hulle is Simoné Bezuidenhout, Mila Labuschagne, Lienke Coetzee, Mieke Schöltz, Eckhardt Drewes, Janco du Plessis, Migael Kruger en Stephan du Plooy.
Laerskool Mooirivier se hoofleiers vir die eerste kwartaal is van links na regs: Simoné Bezuidenhout, Mila Labuschagne, Lienke Coetzee, Mieke Schöltz, Eckhardt Drewes, Janco du Plessis, Migael Kruger en Stephan du Plooy.
Laerskool Mooirivier het hulle hoofleiers vir die eerste kwartaal onlangs gekies.
Hulle is Simoné Bezuidenhout, Mila Labuschagne, Lienke Coetzee, Mieke Schöltz, Eckhardt Drewes, Janco du
Plessis, Migael Kruger en Stephan du Plooy.
Laerskool Mooirivier se hoofleiers vir die eerste kwartaal is van links na regs: Simoné Bezuidenhout, Mila Labuschagne, Lienke Coetzee, Mieke Schöltz, Eckhardt Drewes, Janco du Plessis, Migael Kruger en Stephan du Plooy.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.