Local newsNewsNews

Man wat in Wandellaan brand dood is identifiseer

Die persoon wat Woensdag, 27 September in die brand in die Wandellaan dood is, is onlangs geïdentifiseer.

Die persoon wat Woensdag, 27 September in die brand in die Wandellaan dood is, is onlangs geïdentifiseer. Die persoon is as Idi Omar, ‘n buitelandse burger van Malawi geïdentifiseer.

Polisie het ‘n dag na die brand, Donderdag, 28 September op die lyk afgekom, maar kon nie dadelik die persoon se identiteit bepaal nie.

Volgens NW polisiewoordvoerder, kol. Adele Myburgh, kon die identiteit van Omar eers na DNS-toetsing bepaal word.

“Die liggaam is met behulp van DNS as mnr. Idi Omar (40) van Malawi geïdentifiseer,” het Myburgh bevestig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button