Local newsNewsNews

Lekwena Full Moon Walk

Ondersteun Lekwena se nagstap geleentheid en help so die Dienssentrum.

Lekwena bied ‘n Full Moon Event op 27 Oktober 2023 aan.

Die geleentheid gaan gebruik word om geld  vir Potch Dienssentrum in te samel.

Die staproete is 10 km, op 5 km gaan pannekoek en koffie aangebied word. Die geleentheid begin 17:00 en einding 19:00.

Bring jou eie kopliggie en geniet lewendige musiek, ‘n nagmark, koffie, pannekoek, en ‘n springkasteel.

Kaartjies beloop R 150 per persoon, R 80 vir skoliere, en onder ses-jariges kry gratis toegang. Kaartjies kan slegs vooraf op TIXSA bekom word. 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button