Local newsNewsNews
Twee voertuie betrokke in botsing op Paryspad
Een pasiënt is na 'n plaaslike hospitaal in 'n stabiele toestand vervoer.
Daar was op Vrydag, 8 Desember op die R53 (Paryspad) ongeveer 3 kilometer buite Potchefstroom ‘n ernstige motorvoertuigongeluk.
Twee voertuie was betrokke in hierdie botsing wat omstreeks 18:00 plaasgevind het. Een pasiënt is na ‘n plaaslike hospitaal in ‘n stabiele toestand vervoer.
Mooirivier Beskerming First Responder, ER24, brandweer, verkeer en polisie was op die toneel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



