Local newsNewsNews
Kragonderbreking in talle Potch woonbuurte
Tegnici is tans besig om aan die probleem te werk.
Groot dele van JB Marks is tans sonder krag.
Die kragonderbreking het net na 14:00 verskillende woonbeurte insluitend Potch Sentraal, Bailliepark, Grimbeekpark en Vanderhoffpark geaffekteer.
Volgens DA Wyk 3 raadslid, Anné van Onselen is elektrisiëns besig om ondersoek na die fout in te stel.
Dit is nog onseker presies wat tot die kragonderbrekeking gelei het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



