Photo GalleriesSportSportSports Galleries

Triomf vir Gimmies in Interhoër

Potchefstroom Gimnasium is weer die konings van die Interhoër nadat hulle die Triomfbeker gister met ‘n indrukwekkende 444 punte gewen het. Hoërskool Lichtenburg was tweede en Hoër Volkskool Potchefstroom was derde. Gimmies het nou ‘n onoorwonne rekord van 11 oorwinnings sedert 2006. Volkies het wel die geesbeker gewen na ‘n kragtige vertoning uit die pawiljoen …

Potchefstroom Gimnasium is weer die konings van die Interhoër nadat hulle die Triomfbeker gister met ‘n indrukwekkende 444 punte gewen het. Hoërskool Lichtenburg was tweede en Hoër Volkskool Potchefstroom was derde.

Gimmies het nou ‘n onoorwonne rekord van 11 oorwinnings sedert 2006.

Volkies het wel die geesbeker gewen na ‘n kragtige vertoning uit die pawiljoen waarop elke dirigent en leerder trots kan wees.

Opsommend was Gimnasium te sterk met hulle atlete wat in ‘n verskeidenheid items uitgeblink het.

Lees die volledige berig, uitslae en pragfoto’s in aanstande week se Herald.

Hier is ‘n paar aksiebelaaide foto’s van die dag se gebeure:

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button