Volkies se gholfspelers swaai die stokke by Noordwes kampioenskappe
Die Noordwes finale gholfkampioenskap is op 22 Augustus gespeel. Hoër Volkskool Potchefstroom se derde span is as die Noordwes wenners en hulle eerste- en vierde spanne as Noordwes naaswenners aangewys.
1ste-span: Voor: Ryan de Jongh en Johann Burke. Agter: AJ Klaassens en Christiaan Burke.
Die Noordwes finale gholfkampioenskap is op 22 Augustus gespeel. Hoër Volkskool Potchefstroom se derde span is as die Noordwes wenners en hulle eerste- en vierde spanne as Noordwes naaswenners aangewys.
1ste-span: Voor: Ryan de Jongh en Johann Burke. Agter: AJ Klaassens en Christiaan Burke.3de-span: Voor: Joriaan Voges en Don-Juan Stewart. Agter: Jandre Booyens en Joshua Gerber.4de-span: Waldo Kotze, André Taljaard, Johan Schoeman en Vincent Viljoen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.