SportSport

Potch se skolekrieketspelers gekies vir NW-spanne

Hoër Volkskool Potchefstroom en Potchefstroom Gimnasium se belowendste krieketspelers is onlangs vir onderskeie o.15, o.17 en o.19 nasionale weke gekies wat aan die einde van die jaar gaan plaasvind. Duan Jansen, Marco Jansen en Vernon Charslund van Gimmies is vir die NW- o.17 krieketspan gekies. Ruan von Abo, Louis van Schalkwyk en Cobus Crowther is …

Hoër Volkskool Potchefstroom en Potchefstroom Gimnasium se belowendste krieketspelers is onlangs vir onderskeie o.15, o.17 en o.19 nasionale weke gekies wat aan die einde van die jaar gaan plaasvind.

Duan Jansen, Marco Jansen en Vernon Charslund van Gimmies is vir die NW- o.17 krieketspan gekies.

Ruan von Abo, Louis van Schalkwyk en Cobus Crowther is vir die o.19 Cokeweek se Noordwesspan gekies.

Volkies se o.17 spelers wat gekies is vir die o.17 Noordwesspan is Lucian Coakley, Vincent Viljoen en Martin Fourie.

Volkies se krieketspelers wat vir die o.15 Noordwesspan gekies is, is Simpiwe Motaung, Jaco Viljoen, Van Zyl Smit, Christopher de Freitas en inlas: Timothy Malan.

Frans Viviers en Ronnie Hendricks van Gimmies is vir die NW-o.15 krieketspan gekies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button