Potchefstroom Buiteklub se rolbalspelers gereed om Noordwes te verteenwoordig
Die bestuur van PCC Rolbalklub 2017. Michael de Witt (addisionele lid), Hannetjie Nieuwoudt (sekretaresse), Ian Nieuwoudt (addisionele lid), Jan Koekemoer (president), Anjeliek Verster (kompetisie sekretaresse), Marius Verster (tesourier), Dawid van Rensburg (addisionele lid) en Douw Steenkamp (visepresident). Hierdie spelers van Potchefstroom Buiteklub gaan Noordwes verteenwoordig by die onderskeie rolbalkampioenskappe: Chris de Witt (Ope Interdistrikte Kampioenskappe, …


Die bestuur van PCC Rolbalklub 2017. Michael de Witt (addisionele lid), Hannetjie Nieuwoudt (sekretaresse), Ian Nieuwoudt (addisionele lid), Jan Koekemoer (president), Anjeliek Verster (kompetisie sekretaresse), Marius Verster (tesourier), Dawid van Rensburg (addisionele lid) en Douw Steenkamp (visepresident).

Hierdie spelers van Potchefstroom Buiteklub gaan Noordwes verteenwoordig by die onderskeie rolbalkampioenskappe: Chris de Witt (Ope Interdistrikte Kampioenskappe, 13-17 Maart in Margate), Cathie Stewart (Senior Interdistrikte Kampioenskappe, 13-17 Maart in Pietermaritzburg), Helena Koekemoer (Senior Interdistrikte Kampioenskappe, 13-17 Maart in Pietermaritzburg) en Ian Nieuwoudt (Ope Interdistrikte Kampioenskappe, 13-17 Maart in Margate).



