Photo GalleriesSportSportSports Galleries

Volkies en Affies vat mekaar aan op die krieketveld

Volkies se eerste krieketspan het die afgelope naweek teen AB de Villiers en Faf du Plessis se alma mater Affies gespeel in ’n vriendskaplike wedstryd voor die opkomende Noordwesliga wedstryde. In dié taai wedstryd het Affies vir Volkies met 31 lopies geklop. Affies het eerste gekolf en ’n goeie 298 almal uit aangeteken. Volkies se …

Volkies se eerste krieketspan het die afgelope naweek teen AB de Villiers en Faf du Plessis se alma mater Affies gespeel in ’n vriendskaplike wedstryd voor die opkomende Noordwesliga wedstryde. In dié taai wedstryd het Affies vir Volkies met 31 lopies geklop.
Affies het eerste gekolf en ’n goeie 298 almal uit aangeteken. Volkies se beste boulers was Waldo Kotze met 2-42 en Louis van Schalkwyk met 2-64. Volkies kon toe net 267 almal uit aanteken, met Martin Fourie wat met 90 die hoogste telling behaal het.

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button