Mario Deysel (ML Fick) in 'n stryd teen Laerskool Goudkop se Ethan Botes in die seuns o.12 100m item. Foto: Wouter Pienaar
Daar is vandag groot atletiek by die NWU McArthur stadion met ACNW se Sub-Jeug (8-15) atletiekbyeenkoms waar talle atlete hul alles gee om vir provinsiale span vir die opkomende interprovinsiale byeenkoms op 24 April te kwalifiseer. Lees meer oor hierdie byeenkoms se uitslae in volgende week se uitgawe van Potchefstroom Herald.
Foto’s: Wouter Pienaar
Righardt Joubert of Mooiriver was once again one of the top athletes. Photo: Wouter Pienaar
Lezanke Pienaar (LS Baillie Park) snel voort in die dogters o.12 100m item
Mario Deysel (ML Fick) in ‘n stryd teen Laerskool Goudkop se Ethan Botes in die seuns o.12 100m item. Foto: Wouter Pienaar
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.