SportSport

Volkies se dogterskrieketspan vaar goed in eerste seisoen

Volkies se dogterskrieketspan het verlede maand teen Hoërskool Lichtenburg in die finaal vir die NW o.19B-liga gespeel. Die wedstryd is deur swaar reën gekortwiek en die twee spanne is as gesamentlike wenners aangekondig. Dit is die eerste seisoen wat Volkies ‘n span in die meisiesliga ingeskryf het. Die skool is baie opgewonde oor hierdie jong …

Volkies se dogterskrieketspan het verlede maand teen Hoërskool Lichtenburg in die finaal vir die NW o.19B-liga gespeel.

Die wedstryd is deur swaar reën gekortwiek en die twee spanne is as gesamentlike wenners aangekondig. Dit is die eerste seisoen wat Volkies ‘n span in die meisiesliga ingeskryf het. Die skool is baie opgewonde oor hierdie jong span se ontwikkeling.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button