
Gimmies se Joël Kriek het aan die SA junior swemkampioenskappe in Port Elizabeth (Gqeberha) deelgeneem en puik presteer.
Hy behaal die volgende prestasies:
– Derde plek in 100m rugslag
– Vierde plek in die 400m individuele medley
– Vierde plek in die 50m rugslag
– Sewende plek in die 200m individuele medley
![]()
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



